Die Arabiese Skiereiland of Arabië is 'n skiereiland in Suidwes-Asië, waar Afrika en Asië ontmoet. Dit lê oos van Ethiopië en noordelike Somalië; suid van Israel, die betwiste Palestynse gebiede en Jordanië; en suidwes van Iran. Die uiterste kusgebiede van Arabië bestaan uit: aan die suidweste die Rooi See en Golf van Aden; aan die suidooste die Arabiese See; en aan die noordooste die Golf van Oman en die Persiese Golf. Arabian peninsula definition.PNG Die volgende lande lê in Arabië: Saoedi-Arabië Jemen Oman Koeweit Verenigde Arabiese Emirate Katar Bahrein Die skiereiland is deel van die Midde-Ooste, maar dit beteken gewoonlik die Arabiese Skiereiland saam met die Levant en Mesopotamië. Die woord "Arabië" verwys soms slegs na Saoedi-Arabië. Saoedi-Arabië, as land, bedek omtrent die hele Arabië. Die meeste mense in Arabië is burgers van Saoedi-Arabië of van Jemen. |
About us|Jobs|Help|Disclaimer|Advertising services|Contact us|Sign in|Website map|Search|
GMT+8, 2015-9-11 20:14 , Processed in 0.150836 second(s), 16 queries .